У дома > Приложения > Персонализация
Afrikaans Plaaslike ervaringpak

Afrikaans Plaaslike ervaringpak

Издатель: Microsoft Corporation
разрешение: Бесплатно

Снимки экрана:

Минимальные
ОС
Архитектураx86,x64,ARM,ARM64
Рекомендованные
ОС
Архитектураx86,x64,ARM,ARM64

Описание

Altyd bygewerk, altyd besig om die Windows-taalervaring te verbeter! Windows verskaf nou gratis taalbywerkings via die Microsoft Store. Dit beteken ons kan gereeld jou plaaslike taal verbeter en outomaties hierdie bywerkings na jou toestel stuur. Deur die plaaslike ervaringpaktoepassing te installeer, sal die Windows-teks in jou taal altyd bygewerk wees. Stel jy daarin belang om Windows-teks in jou plaaslike taal te verbeter? Jy kan maklik voorstelle op teksverbeterings maak deur die Terugvoerspil te gebruik wat by Windows ingesluit word. Tik net "Terugvoer-spil" in die Cortana-soekblokkie of druk-en-hou die Windows-sleutel + F. Let wel: Addisionele taalbystandkenmerke soos spelwoordeboeke en spraak kan ook geïnstalleer word. Bergingsvereistes verskil op grond van die kenmerke wat geïnstalleer is.


Другим нравится

WinDynamicDesktop
WinDynamicDesktop
Бесплатно
Wonderwall Wallpaper Manager
Wonderwall Wallpaper Manager
Бесплатно
Обои - Пруды
Обои - Пруды
Бесплатно
Fuzion
Fuzion
Бесплатно
TouchMe Gesture Studio
TouchMe Gesture Studio
Бесплатно
Simple Desktops
Simple Desktops
Бесплатно
AnimateMyBackgroundLite
AnimateMyBackgroundLite
Бесплатно

отзывы

статия

относно Afrikaans Plaaslike ervaringpak
Advertisement
най-добрите изтегляния
Популярные приложения
Лучшие приложения
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.